Jane Curtin

Jane Curtin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Therese Curtin
Geboorte 06 September 1947 (1947-09-06)
Cambridge, Massachusetts, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Curtin (gebore 6 September 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coneheads (1993) en I Love You, Man (2009), en in die televisiereekse Kate & Allie (1984) en 3rd Rock from the Sun (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy